Preke


Hier is preke gelewer by die Gereformeerde Kerk Phalaborwa gedurende 2020.


'n Teks weergawe kan afgelaai word deur op die PDF skakel te klik,

terwyl 'n klank weergawe afgelaai kan word by die MP3 skakel


42 2 Korinthiërs 4: 16 - 5: 10 Ds. Franscois Pretorius Perspektief ondanks ‘n Pandemie 2020/07/05 PDF --------- YouTube Video
41 Galasiërs 3:21 - 4:7 & HK Sondag 13 Ds. Franscois Pretorius My posisie in God se koninkryk 2020/07/05 PDF ---------- YouTube Video
40 Daniël 6: 1 - 29 Ds. Franscois Pretorius Die probleem met Godsdiens. 2020/06/28 PDF MP3 YouTube Video
39 Mattheus 16: 13 - 21 en Sondag 12 Ds. Franscois Pretorius U is die Christus 2020/06/28 PDF MP3 YouTube Video
38 2 Petrus 3: 1 - 13 Ds. Franscois Pretorius Die groot Visioenêr verseker dat alles nie maar dieselfde bly nie. 2020/06/21 PDF ----- YouTube Video
37 Daniël 3: 1 - 31& Sondag 11 Ds. Franscois Pretorius Geen ander verlosser kan op weeg nie. 2020/06/21 PDF ----- YouTube Video
36 Spreuke 16: 1 - 33 Ds. Franscois Pretorius Troos by die Almagtige regeerder van die Heelal. 2020/06/14 PDF MP3 YouTube Video
35 Johannes 9: 1 - 12 en HK Sondag 10 Ds. Franscois Pretorius Die kennismaking met ’n groter werklikheid. 2020/06/14 PDF MP3 YouTube Video
34 Handelinge 17: 1 - 9 Ds. Franscois Pretorius ’n Ongemaklik erediens 2020/06/07 PDF MP3 YouTube Video
33 Lukas 12: 1 - 12 & Sondag 98 Ds. Franscois Pretorius Die Heerser oor die heelal versorg vir my 2020/06/07 PDF MP3 YouTube Video
32 1 Konings 21: 1 - 29 Ds. Franscois Pretorius ’n Dag van verootmoediging tot eer van die Here 2020/05/31 PDF MP3 YouTube Video
31 Johannes 14: 22 - 31 en Sondag 8 Ds. Franscois Pretorius God drie-enig geopenbaar aan die mense wat Hy liefhet 2020/05/31 PDF MP3 YouTube Video
30 2 Korinthiërs 12: 1 - 10 Ds. Franscois Pretorius Wanneer die doring agterbly is die Here se genade steeds genoeg. 2020/05/24 PDF MP3 YouTube Video
29 Jakobus 1:19 - 27 & Sondag 7 Ds. Franscois Pretorius My geloofslewe is meer as om net te hoor. 2020/05/24 PDF MP3 YouTube Video
27 Handelinge 2: 14 - 36 Ds. Franscois Pretorius In nugterheid herdenk ons die aanskouing van waarheid. 2020/05/21 PDF MP3 YouTube Video
26 Psalm 79: 1 - 13 Ds. Franscois Pretorius Om U Naam ontwil. 2020/05/17 PDF MP3 YouTube Video
25 Matteus 3: 13 - 17 & Sondag 6 Ds. Franscois Pretorius ’n Middelaar soos geen ander nie. 2020/05/17 PDF MP3 YouTube Video
24 Psalm 71: 1 - 24 Ds. Franscois Pretorius Die lofprysing wat uit hoop voortspruit. 2020/05/10 PDF MP3 YouTube Video
23 Genesis 3: 1 - 24 & Sondag 5 Ds. Franscois Pretorius Die Verlosser word beloof. 2020/05/10 PDF MP3 YouTube Video
22 Sefanja 3: 8 - 20 Ds. Franscois Pretorius Daar is ’n beter toekoms 2020/05/03 PDF MP3 YouTube Video
21 Matteus 23: 13 tot 36 en Sondag 4 Ds. Franscois Pretorius Die volmaakte standaard van die Here. 2020/05/03 PDF MP3 YouTube Video
20 1 Thessalonisence 2: 17 - 3: 13 Ds. Franscois Pretorius ’n Behoefte aan fisiese teenwoordigheid 2020/04/26 PDF MP3 YouTube Video
19 Genesis 6: 1 - 22 & Sondag 3 Ds. Franscois Pretorius Die oorsprong van boosheid. 2020/04/26 PDF MP3 YouTube Video
18 1 Samuel 26: 1 - 25 Ds. Franscois Pretorius Maak vrede met die Here en jou naaste 2020/04/19 PDF MP3 YouTube Video
17 1 Johannes 4: 7 - 21 & Sondag 2 Ds. Franscois Pretorius Is ons liefde volmaak? 2020/04/19 PDF MP3 YouTube Video
16 Johannes 20: 1 - 19 Ds. Franscois Pretorius Niks kan Christus terughou 2020/04/12 PDF MP3 YouTube Video
15 Romeine 5: 13 - 25 & Sondag 17 Ds. Franscois Pretorius Geloof in die opstanding sluit ons in 2020/04/12 PDF MP3 YouTube Video
14 Matteus 27: 32 - 56 Ds. Franscois Pretorius Afsondering is opgehef! 2020/04/10 PDF MP3 YouTube Video
13 Jesaja 55: 1 - 13 & Sondag 50 Ds. Franscois Pretorius Wat geld nie kan koop nie 2020/04/05 PDF MP3 YouTube Video
12 Filippense 1: 12 - 26 Ds. Franscois Pretorius Afguns en twis in ’n virtuele wêreld 2020/04/05 PDF MP3 YouTube Video
11 1 Samuel 4: 1 - 11 en Sondag 35 Ds. Franscois Pretorius Die manipulasie van geloof. 2020/03/29 PDF MP3 YouTube Video
10 Numeri 21: 4 - 9 Ds. Franscois Pretorius Kyk op ! 2020/03/29 PDF MP3 YouTube Video
9 Lukas 17: 11 - 19 & Heidelbergse Kategismus Sondag 10 Ds. Franscois Pretorius Groter as mediese genesing. 2020/03/22 PDF MP3
8 Lukas 10: 25 - 37 Ds. Franscois Pretorius Wat is die waarde van my medelye. 2020/03/22 PDF MP3
7 Mattheus 17: 23 - 27 Ds. Franscois Pretorius Die genade by die Seun van die Koning. 2020/03/08 PDF MP3
6 1 Johannes 3: 11 - 17 & Sondag 40 Ds. Franscois Pretorius Liefde tot ons broers 2020/01/26 PDF MP3
5 1 Kronieke 11: 10 - 25 Ds. Franscois Pretorius Om die lewensbloed te drink 2020/01/26 PDF MP3
4 1 Timoteus 6: 3 - 10 & Sondag 10 Ds. Franscois Pretorius Waarmee moet ons dan vergenoeg wees? 2020/01/19 PDF MP3
3 Openbaring 3: 14 - 22 Ds. Franscois Pretorius Is ons te vergenoeg? 2020/01/19 PDF MP3
2 Psalm 37: 1 - 40 Ds. Franscois Pretorius Wat is jou hartsbegeerte vanoggend? 2020/01/12 PDF MP3
1 Numeri 13: 26 - 33 Ds. Franscois Pretorius Hoor en glo jy nog die minderheidsrapport? 2020/01/05 PDF MP3