Gemeente bybelstudies
1. Daar is Dinsdaeoggende om 8:00 AM 'n gemeente Bybelstudie by die kerk. Ons volg 'n bybelstudie reeks oor die Johannes evangelie.
2. Daar sal voorlopig geen bybelstudie in die aand wees nie
3. Ons behandel op Dinsdagoggend 27 Augustus 2019 Les 19
Die leswerksblad kan afgelaai word deur op die les nr. te klik...
Bybelstudie vir huis- en tuinhulpe
Ons het ook 'n Bybelstudie vir huis- en tuinhulpe. Daar word gepoog om die evangelie in die unieke kultuur en omstandighede van die bywoners aan te bied. Dit vind elke Dinsdag om 13:00 plaas by die kerkgebou.
