Gereformeerde Kerk Phalaborwa
Welkom
Erediens Tye
Eerste erediens om 8:30 AM.
Tweede erediens om 10:00 AM. (Skoolvakansies en Langnaweke is die Tweede erediens 9:45 AM)
Koffie en Tee word bedien tussen die twee dienste.
Katkisasie word tussen die twee dienste aangebied